Cannes-rolprentfees 2004
Die 57ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 2004 gehou. Die Amerikaanse akteur en vervaardiger Quentin Tarantino was die voorsitter van die jurie. Die Italiaanse aktrise Laura Morante het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 50 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Cannes-rolprentfees 2004
| ||
Datum | 12-23 Mei 2004 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Laura Morante | |
Getal prente | 19 (In Kompetisie) 21 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Bad Education | |
Afsluitingsfliek | De-Lovely | |
Palme d'Or | Fahrenheit 9/11 |
Die Amerikaanse rolprent Fahrenheit 9/11, met Michael Moore as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[2] Die fees is geopen met Pedro Almodóvar se Bad Education (La mala educación) en afgesluit met De-Lovely van Irwin Winkler.[3][4][5]
Belangrikste rolprent-toekennings
wysigRolprent | Regisseur | Land | Prys |
---|---|---|---|
Fahrenheit 9/11 | Michael Moore | VSA | Palme d'Or |
Oldboy (Oldeuboi) | Park Chan-wook | Suid-Korea | Grand Prix |
Tropical Malady (Sud pralad) | Apichatpong Weerasethakul | Thailand | Jurieprys |
Moolaadé | Ousmane Sembène | Senegal | Un Certain Regard |
My Treasure (Or) | Keren Yedaya | Israel | Caméra d'Or |
Traffic | Catalin Mitulescu | Roemenië | Kortfilm-Palme d'Or |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Tony Gatlif | Exiles (Exils) | Frankryk |
Beste draaiboek | Agnès Jaoui, Jean-Pierre Bacri | Look at Me (Comme une image) | Frankryk |
Beste akteur | Yûya Yagira | Nobody Knows (Dare mo shiranai) | Japan |
Beste aktrise | Maggie Cheung | Clean | Frankryk |
Verwysings
wysig- ↑ "Morante named as mistress of Cannes ceremonies". Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes 2004 winners in full". BBC News (in Engels). 24 Mei 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Festival lineup promises Cannes laughter" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Almodovar's Educacion to open Cannes". Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "De-lovely wraps up Cannes". Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 2004.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia