Cannibal Corpse
Amerikaanse death metal orkes
Cannibal Corpse is 'n death metal musiekgroep gestig in Buffalo, New York Stad, maar is nou in Tampa, Florida. Gestig in Desember 1988, die musiekgroep het veertien ateljeealbums uitgebring. Teen 2015, het hulle wêreldwye al twee miljoen albums verkoop,[1] wat hulle die grootste death metal band maak van alle tye.[2]
Cannibal Corpse | |
---|---|
Cannibal Corpse in 2007 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Buffalo, New York Stad, Verenigde State |
Genres | Death metal |
Jare aktief | 1988–nou |
Assosiasies | Slayer |
Webwerf | cannibalcorpse |
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig- 1990: Eaten Back to Life
- 1991: Butchered at Birth
- 1992: Tomb of the Mutilated
- 1994: The Bleeding
- 1996: Vile
- 1998: Gallery of Suicide
- 1999: Bloodthirst
- 2002: Gore Obsessed
- 2004: The Wretched Spawn
- 2006: Kill
- 2009: Evisceration Plague
- 2012: Torture
- 2014: A Skeletal Domain
- 2017: Red Before Black
- 2019: Violence Unimagined
Verwysings
wysig- ↑ "Cannibal Corpse Awarded With Plaque Signifying Sales of More Than Two Million" (in Engels). Ultimate Guitar Archive. 12 Februarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2019. Besoek op 13 Februarie 2015.
- ↑ "It's Official: CANNIBAL CORPSE Are The Top-Selling Death Metal Band Of The SoundScan Era". BLABBERMOUTH.NET (in Engels (VSA)). 17 November 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2020. Besoek op 22 Januarie 2018.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Cannibal Corpse. |