Die Canon EOS R is 'n 30,3 megapieksel [2] [3] volraam spieëllose kamera met verwisselbare lens, wat in Oktober 2018 deur Canon bekendgestel is.

Canon EOS R
Canon EOS
EOS R+RF35 mm F1.8 MACRO IS STM
Vervaardiger Canon
Tipe Enkellensrefleks
Beeldsensor dubbel-pieksel CMOS sensor
Sensorgrootte 36 mm × 24 mm (Volraam)
Stoormedium SDXC (UHS-II gereed)
Beeldverwerker DIGIC 8
Resolusie 6.720 × 4.480 pieksels (30.1 MP)
Lenspassing Canon RF-passing
Fokussoort dubbel-pieksel CMOS outofokus
Raampiespoed 8 fps
Sluiterspoed 30 s tot 1/8000 s
Beeldsoeker 3.69-miljoen dot OLED EVF
Spoedspektrum ISO 100 – 40 000 uitbreibaar tot 102 400
LCD-skerm 3.2 in 1.62-miljoen-dot LCD
Battery LP-E6N, LP-E6, LP-E6NH[1]
Koppelvlak vir data Wi-Fi, Bluetooth
Massa 580 g (kas alleen), 660 g (insl. battery en geheuekaart)
Datum 25 Oktober 2018
Oorsprong Japan
Prys $2299 (kas alleen)

Die "R" in EOS R is afkomstig van die eerste letter van "Reimagine optical excellence", Canon se ontwikkelingskonsep vir die EOS R-stelsel as geheel, en ook vir hierdie EOS R-kamera waarmee die nuwe stelsel bekendgestel is. [4]

Kenmerke

wysig

Die EOS R was die eerste volraam spieëllose kamera van Canon, [5] en het die nuwe EOS R-stelsel en die RF-lensmontering bekendgestel. [6] Met behulp van 'n EF-EOS R-passtuk kan die EOS R alle Canon EF- en EF-S-lense benut. Die kamera gebruik 'n DIGIC 8-verwerker.

Verwysings

wysig
  1. "Canon LP-E6NH Battery Pack". Canon UK Store. Besoek op 14 Desember 2020.
  2. "EOS R System" (PDF). Canon USA. 2018. Besoek op 22 Oktober 2020.
  3. Rose, Carey (19 November 2018). "Canon EOS R review: What's new and how it compares". Digital Photography Review. Besoek op 22 Oktober 2020.
  4. キヤノン EOS R スペシャルインタビュー 執行役員 イメージコミュニケーション事業本部長 戸倉剛氏に聞く [Canon EOS R Special Interview: Interview with Mr. Tsuyoshi Tokura, Executive Officer, General Manager of Image Communication Business Headquarters]. デジカメ Watch (in Japanese). Impress Corporation. 26 Oktober 2018. Besoek op 9 Oktober 2020.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  5. Carnathan, Bryan (16 Oktober 2018). "Canon EOS R Review". The-Digital-Picture.com. Besoek op 22 Oktober 2020.
  6. "EOS R System" (PDF). Canon USA. 2018. Besoek op 22 Oktober 2020.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.