Caren Marsh Doll
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Caren Marsh Doll (gebore 6 April 1919) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), The Wizard of Oz (1939), Navajo Kid (1945), en Secrets of a Sorority Girl (1945).
Caren Marsh Doll | |
Geboortenaam | Caren Morris |
---|---|
Geboorte | 6 April 1919 Hollywood, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 seun |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1937–1956 (actress); 1956-nou (dancer, entertainer) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1939: Gone with the Wind
- 1939: The Wizard of Oz
- 1945: Navajo Kid
- 1945: Secrets of a Sorority Girl