Carl Benton Reid
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carl Benton Reid (14 Augustus 1893 – 16 Maart 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Foxes (1941), In a Lonely Place (1950), Lorna Doone (1951), en The Left Hand of God (1955).
Carl Benton Reid | |
Geboorte | 14 Augustus 1893 |
---|---|
Sterfte | 16 Maart 1973 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Shirley Jane |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1929–1949 (stage) 1940–1966 (film) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1941: The Little Foxes
- 1950: In a Lonely Place
- 1950: The Flying Missile
- 1950: The Fuller Brush Girl
- 1951: Lorna Doone
- 1951: Criminal Lawyer
- 1951: Smuggler's Gold
- 1952: Boots Malone
- 1952: Carbine Williams
- 1952: The Story of Will Rogers
- 1952: Indian Uprising
- 1954: The Command
- 1955: The Left Hand of God
- 1955: One Desire
- 1956: A Day of Fury
- 1957: Spoilers of the Forest
- 1962: Pressure Point
- 1962: The Underwater City
Televisiereekse
wysig- 1955: The 20th Century-Fox Hour
- 1958: Lux Playhouse
- 1963: Burke's Law