Carl Wilhelm Scheele
Carl Wilhelm Scheele (Stralsund, 9 Desember 1742 – Köping, 21 Mei 1786) was 'n Sweedse chemiese apteker en die ontdekker van 'n aantal chemiese elemente. Van die elemente wat hy ontdek het sluit in: suurstof, stikstof, barium, chloor, mangaan en wolfram.
Carl Wilhelm Scheele | |
Carl Scheele
| |
Gebore | 9 Desember 1742 Stralsund, Sweeds-Pommere (vandag in Duitsland) |
---|---|
Oorlede | 21 Mei 1786 (op 43) Köping, Swede |
Nasionaliteit | Duits-Sweeds |
Vakgebied | Chemie |
Bekend vir | Die ontdekking van suurstof, molibdeen, wolfram en chloor |
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carl Wilhelm Scheele.