Carmen Zapata
Carmen Zapata (15 Julie 1927 – 5 Januarie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Telefon (1977), Sister Act (1992), en Sister Act 2: Back in the Habit (1993), en in die televisiereeks Matt Houston (1982).
Carmen Zapata | |
Geboortenaam | Carmen Margarita Zapata |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1927 |
Sterfte | 5 Januarie 2014 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1977: Telefon
- 1984: Vultures
- 1985: The Mothers of the Plaza of Mayo
- 1992: Sister Act
- 1993: Sister Act 2: Back in the Habit
- 1994: Por la Vida: Street Vending & the Criminalization of Latinos
- 2000: The Egg Plant Lady
Televisiereekse
wysig- 1976: Viva Valdez
- 1978: CBS Afternoon Playhouse
- 1982: Matt Houston
- 1988: Los Angeles History Project
Televisierolprente
wysig- 1973: Keep an Eye on Denise
- 1981: A Single Light