Carnarvon, Wes-Australië

Hierdie artikel handel oor Carnarvon in Australië. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien Carnarvon.

Carnarvon is 'n kusdorp in Wes-Australië, sowat 900 km noord van Perth. Volgens die 2006 sensus het die dorp 'n bevolking van 5 283 gehad.[1]

Carnavon
Carnarvon jetty
Carnarvon jetty
Ligging van Carnarvon in Wes-Australië.
Ligging van Carnarvon in Wes-Australië.
Koördinate: 24°53′02″S 113°39′40″O / 24.88389°S 113.66111°O / -24.88389; 113.66111
StaatVlag van Australië Australië
Deelstaat Wes-Australië
Stigting1883
Hoogte
4 m (13 ft)
Bevolking
 • Totaal5 283
TydsoneUTC+8 (AWST)

Verwysings

wysig
  1. "2006 Sensus". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2022. Besoek op 3 September 2010.