Carol Coombs
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carol Coombs (gebore 15 Oktober 1935) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Man Who Returned to Life (1942), It's a Wonderful Life (1946), en The Mating Season (1951), en in die televisiereeks Fireside Theatre (1949).
Carol Coombs | |
Geboorte | 15 Oktober 1935 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941–1958 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1942: The Man Who Returned to Life
- 1946: It's a Wonderful Life
- 1951: The Mating Season
- It's a Wonderful Life: The Rest of the Story
Televisiereekse
wysig- 1949: Fireside Theatre