Carol Locatell

Amerikaanse aktrise

Carol Locatell (gebore 13 Desember 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday the 13th: A New Beginning (1985) en The Family Stone (2005), en in die televisiereekse Mannix (1967) en Grey's Anatomy (2005).

Carol Locatell
Geboortenaam Carol Lawson
Geboorte 13 Desember 1940 (1940-12-13) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1974: Thunder County
  • 1977: Sammy
  • 1985: Friday the 13th: A New Beginning
  • 2005: The Family Stone

TelevisiereekseWysig

  • 1967: Mannix
  • 2005: Grey's Anatomy

Eksterne skakelsWysig