Carola Toelle
Duitse aktrise (1893–1958)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carola Toelle (2 April 1892 – 28 Januarie 1958) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Die Geächteten (1917), Die Insel der Glücklichen (1919), Hazard (1921), en Um den Sohn (1921).
Carola Toelle | |
Carola Toelle ca. 1918
| |
Geboortenaam | Henriette Dorothea Helene Karola Toelle |
---|---|
Geboorte | 2 April 1892 |
Sterfte | 28 Januarie 1958 (op 65) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1917: Die Geächteten
- 1917: Erloschene Augen. Tragödie eines blinden Kindes
- 1917: Der Knute entflohen
- 1917: Irrende Liebe
- 1918: Der Herr der Welt
- 1918: Das große Opfer
- 1918: Das Licht des Lebens
- 1918: Das Lied der Colombine
- 1918: Chrysanthéme
- 1919: Die Insel der Glücklichen
- 1919: Das ewige Rätsel
- 1919: Die blonde Loo
- 1919: Der falsche Schein
- 1920: Johannes Goth
- 1920: Frauenruhm
- 1920: Tötendes Schweigen
- 1921: Hazard
- 1921: Um den Sohn
- 1921: Landstraße und Großstadt
- 1921: Vier um die Frau
- 1921: Die Perle des Orients
- 1921: Baron Bunnys Erlebnisse, 1. Teil - Der Meisterdieb
- 1922: Menschenopfer
- 1922: Der Mann aus Stahl
- 1922: Maciste und die Javanerin
- 1922: Die Tragödie im Hause Bang
- 1923: Der rote Reiter
- 1943: Immensee - Ein deutsches Volkslied
- 1944: Seinerzeit zu meiner Zeit