Carolyn Craig
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carolyn Craig (gebore Adele Ruth Crago;[1] 27 Oktober 1934 – 12 Desember 1970) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Giant (1956), House on Haunted Hill (1959), en Studs Lonigan (1960), en in die televisiereeks Northwest Passage (1958).
Carolyn Craig | |
Geboortenaam | Adele Ruth Crago[1] |
---|---|
Geboorte | 27 Oktober 1934 |
Sterfte | 12 Desember 1970 (op 36) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1956: Giant
- 1957: Fury at Showdown
- 1957: Portland Exposé
- 1958: Apache Territory
- 1959: House on Haunted Hill
- 1960: Studs Lonigan
Televisiereekse
wysig- 1958: Northwest Passage
Televisierolprente
wysig- 1955: Edgar Allan Poe at West Point
- 1958: Teenage Idol
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Wilson, Scott (2016). Resting Places: The Burial Sites of More Than 14,000 Famous Persons, 3d ed (in Engels). McFarland. p. 163. ISBN 9781476625997. Besoek op 30 Augustus 2018.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Carolyn Craig. |