Carroll Borlen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carroll Borland (25 Februarie 1914 – 3 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mark of the Vampire (1935), Scalps (1983), en Biohazard (1985).
Carroll Borland | |
Geboorte | 25 Februarie 1914 |
---|---|
Sterfte | 3 Februarie 1994 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Anne Parten (b. 1952) |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1935: Mark of the Vampire
- 1983: Scalps
- 1985: Biohazard
Televisierolprente
wysig- 1985: Lugosi: The Forgotten King
- 2007: The Fallen Vampire
Video's
wysig- 1996: 100 Years of Horror: The Aristocrats of Evil
- 1996: 100 Years of Horror: The Count and Company