Casey Siemaszko

Amerikaanse akteur

Casey Siemaszko (gebore 17 Maart 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Back to the Future (1985), Stand by Me (1986), Young Guns (1988), en The Phantom (1996).

Casey Siemaszko
Geboortenaam Kazimierz A. Siemaszko
Geboorte 17 Maart 1961 (1961-03-17) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1985: Back to the Future
  • 1986: Stand by Me
  • 1987: Three O'Clock High
  • 1988: Young Guns
  • 1989: Breaking In
  • 1991: The Big Slice
  • 1992: Near Mrs.
  • 1992: Of Mice and Men
  • 1993: The Paint Job
  • 1994: Teresa's Tattoo
  • 1996: The Phantom
  • 1997: Bliss

TelevisiereekseWysig

  • 1994: 704 Hauser
  • 1995: New York Daze

TelevisierolprenteWysig

  • 1991: The Chase
  • 1998: The Polish Americans
  • 1999: Chameleon II: Death Match
  • 2013: Killing Kennedy

Eksterne skakelsWysig