Catherine Hicks
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Catherine Hicks (gebore 6 Augustus 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek IV: The Voyage Home (1986), Peggy Sue Got Married (1986), en Child's Play (1988), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).
Catherine Hicks | |
Geboortenaam | Catherine Mary Hicks |
---|---|
Geboorte | 6 Augustus 1951 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1982: Death Valley
- 1983: Better Late Than Never
- 1984: Garbo Talks
- 1984: The Razor's Edge
- 1985: Fever Pitch
- 1986: Star Trek IV: The Voyage Home
- 1986: Peggy Sue Got Married
- 1987: Like Father Like Son
- 1988: Child's Play
- 1988: Cognac
- 1989: Souvenir
- 1989: She's Out of Control
- 2009: Split Second
- 2016: After the Rain
Televisiereekse
wysig- 1982: Tucker's Witch
- 1994: Winnetka Road
- 1996: 7th Heaven
- 2000: Celebrity Dish
- 2009: Pushed
Televisierolprente
wysig- 1978: Sparrow
- 1980: Marilyn: The Untold Story
- 1981: Jacqueline Susann's Valley of the Dolls
- 1983: Happy Endings
- 1987: Laguna Heat
- 1990: Running Against Time
- 1991: Hi Honey - I'm Dead
- 1992: Up to No Good
- 1995: Redwood Curtain
- 2000: For All Time
- 2000: Beverly Hills on Ice
- 2009: Stranger with My Face
- 2010: Elf Sparkle and the Special Red Dress
- 2012: Shadow of Fear
- 2012: A Christmas Wedding Date
- 2015: Win, Lose or Love
- 2015: A Christmas Reunion
- 2016: Honeymoon From Hell
Video's
wysig- 1995: Dillinger and Capone
- 2007: The Return of the Living Dead: The Decade of Darkness
- 2008: Evil Comes in Small Packages
- 2008: It's Hard Being Evil