Chang Taek-sang (Koreaans: 장택상, 22 Oktober 1893 - 1 Augustus 1969) was 'n Suid-Koreaanse politikus en polisieman. Hy was die minister van buitelandse sake (1948) en die 3de Eerste Minister van Suid-Korea (1952).

Chang Taek-sang
장택상
Chang Taek-sang
Chang Taek-sang in 1946

3de Eerste Minister van Suid-Korea
Ampstermyn
6 Mei 1952 – 6 Oktober 1952
Voorafgegaan deur Yi Yun-yong (waarnemend)
Opgevolg deur Baek Du-jin

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Oktober 1893
Chilgok, Gyeongsang-provinsie, Joseon
Sterf 1 Augustus 1969
Seoel, Suid-Korea
Eggenoot/-note Jinju Jeong-ssi, Pungsan Ryu-ssi, Kim Yeon-sik