Charles Mopeli-stadion

Charles Mopeli-stadion is ’n sportstadion in Phuthaditjhaba wat meestal vir sokker gebruik word. Dit bied sitplek aan 35 000 toeskouers.

Charles Mopeli-stadion
Ligging Phuthaditjhaba, Suid-Afrika
Koördinate 28°34′51″S 28°49′55″O / 28.580697°S 28.83203°O / -28.580697; 28.83203Koördinate: 28°34′51″S 28°49′55″O / 28.580697°S 28.83203°O / -28.580697; 28.83203
Kapasiteit 35 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Huurders
Free State Stars

Sien ookWysig