Charles Sutton
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Sutton (1856 – 20 Julie 1935) was 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vanity Fair (1915) en Pardners (1917).
Charles Sutton | |
Geboorte | 1856 |
---|---|
Sterfte | 20 Julie 1935 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en kinematograaf |
Aktiewe jare | 1911–1923 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1915: Vanity Fair
- 1915: Gladiola
- 1916: The Rainbow Princess
- 1916: A Message to Garcia
- 1917: Pardners
- 1917: The Eternal Mother
- 1917: The Law of the North
- 1917: The Tell-Tale Step
- 1918: The Lie
- 1918: A Pair of Cupids
- 1918: Peg o' the Sea
- 1919: Home Wanted
- 1919: The Steel King
- 1919: Hit or Miss