Charles Trowbridge
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Trowbridge (10 Januarie 1882 – 30 Oktober 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man with Nine Lives (1940), Captain America (1944), Valley of the Zombies (1946), en Tarzan and the Huntress (1947).
Charles Trowbridge | |
Geboorte | Veracruz, Meksiko | 10 Januarie 1882
---|---|
Sterfte | 30 Oktober 1967 (op 85) Los Angeles, Kalifornië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Biografie
wysigTrowbridge is gebore in Veracruz, Meksiko, waar sy vader in die diplomatieke korps van die Verenigde State gedien het. Hy het 'n koffieplantasie in Hawaii bestuur voordat hy in toneelspel gewaag het.[1] Trowbridge het gesterf in Los Angeles, Kalifornië.
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1915: Prohibition
- 1915: The Siren's Song
- 1915: Sunday
- 1919: The Eternal Magdalene
- 1922: Island Wives
- 1931: Damaged Love
- 1931: I Take This Woman
- 1931: The Secret Call
- 1938: Gang Bullets
- 1940: The Man with Nine Lives
- 1940: The Fatal Hour
- 1941: Great Guns
- 1944: Captain America
- 1945: Youth for the Kingdom
- 1946: Valley of the Zombies
- 1947: Tarzan and the Huntress
Televisierolprente
wysig- 1966: Dr. Satan's Robot
Verwysings
wysig- ↑ "It Seems He's Seen Life, as They Say". The Brooklyn Daily Eagle. New York, Brooklyn. 6 Mei 1934. p. 54. Besoek op 23 Januarie 2017 – via Newspapers.com. Sjabloon:Open access