Charlie Day
Amerikaanse akteur
Charlie Day (gebore 9 Februarie 1976)[1] is 'n Amerikaanse akteur, musikant en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in It's Always Sunny in Philadelphia (2005) as Charlie Kelly. Asook sy rolle in die rolprente Horrible Bosses (2011) en The Lego Movie (2014).
Charlie Day | |
Geboortenaam | Charles Peckham Day |
---|---|
Geboorte | 9 Februarie 1976 New York Stad |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Mary Elizabeth Ellis |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2000–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2000: Mary and Rhoda
- 2001: Late Summer
- 2002: Bad Company
- 2008: A Quiet Little Marriage
- 2010: Going the Distance
- 2011: Horrible Bosses
- 2013: Monsters University
- 2013: Pacific Rim
- 2013: Party Central
- 2014: The Lego Movie
- 2014: Horrible Bosses 2
- 2015: Vacation
- 2016: The Lego Movie: 4D - A New Adventure
- 2016: The Hollars
- 2017: Fist Fight
- 2017: I Love You, Daddy
- 2018: Pacific Rim Uprising
- 2018: Hotel Artemis
Televisiereekse
wysig- 2000: Madigan Men
- 2001: Law & Order
- 2001: Third Watch
- 2004: Reno 911!
- 2005: It's Always Sunny in Philadelphia
- 2011: Saturday Night Live
- 2012: American Dad!
- 2014: Drunk History
Video's
wysig- 2009: The Nightman Cometh Live!
Verwysings
wysig- ↑ "Charlie Day" (in Engels). behind the voice actors. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2018. Besoek op 25 September 2018.