Charlotte Greenwood

Charlotte Greenwood (25 Junie 1890 – 28 Desember 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Palmy Days (1931), The Man in Possession (1931), Flying High (1931), en Oklahoma! (1955).

Charlotte Greenwood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frances Charlotte Greenwood
Geboorte (1890-06-25)25 Junie 1890
Sterfte 28 Desember 1977 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1915–61
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1915: Jane
  • 1928: Baby Mine
  • 1929: So Long Letty
  • 1931: Palmy Days
  • 1931: The Man in Possession
  • 1931: Flying High
  • 1931: Parlor, Bedroom and Bath
  • 1931: Stepping Out
  • 1932: Cheaters at Play
  • 1934: Orders Is Orders
  • 1940: Down Argentine Way
  • 1940: Star Dust
  • 1940: Young People
  • 1941: The Perfect Snob
  • 1941: Tall, Dark and Handsome
  • 1943: Dixie Dugan
  • 1944: Home in Indiana
  • 1946: Wake Up and Dream
  • 1947: Driftwood
  • 1949: The Great Dan Patch
  • 1949: Oh, You Beautiful Doll
  • 1950: Peggy
  • 1953: Dangerous When Wet
  • 1955: Oklahoma!
  • 1956: Glory

Eksterne skakels

wysig