Cher (1946–) is 'n Amerikaanse sangeres en rolprentaktrise wat rock/pop liedjies sing.[1] Sy is veral bekend vir haar diep, lae kontra-alt sangstem.[2]

Cher
Cher in 2010
Agtergrondinligting
GeboortenaamCherilyn Sarkisian
Gebore20 Mei 1946 (1946-05-20) (78 jaar oud)
El Centro, Kalifornië
GenresRock, Pop, Dance
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief1964hede
EtiketteWarner
Geffen
Webwerfhttp://cher.com/

Sy het in die 1960’s saam met haar man, Sonny Bono, in die groep Sonny and Cher gesing. Hulle groot trefferliedjie was “I Get You Babe". Sy het ook verskeie suksesvolle solo-albums opgeneem, soos Gypsies, Tramps & Thieves, If I Could Turn Back Time en Believe. Haar rolprente sluit in Mask en Moonstruck, waarvoor sy met ’n Oscar bekroon is.

Diskografie

wysig
 
Cher in die 1970's
Studio-albums
  • All I Ready Went to Do (1965)
  • The Sonny Side of Cher (1966)
  • Cher (1966)
  • With Love, Cher (1967)
  • Backstage (1968)
  • 3614 Jackson Highway (1969)
  • Gypsys, Tramps & Thieves (1971)
  • Foxy Lady (1972)
  • Bittersweet White Light (1973)
  • Half-Breed (1973)
  • Dark Lady (1974)
  • Stars (1975)
  • I'd Rather Believe in You (1976)
  • Cherished (1977)
  • Take Me Home (1979)
  • Prisoner (1979)
  • I Paralyze (1982)
  • Cher (1987)
  • Heart of Stone (1989)
  • Love Hurts (1991)
  • It's a Man World (1995)
  • Believe (1998)
  • Not.com.mercial (2000)
  • Living Proof (2001)
  • Burlesque (2010)
  • Closer to the Truth (2013)
  • Dancing Queen (2018)

Verwysings

wysig
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Holden, Stephen (18 Desember 1997). "CABARET REVIEW; On Life's Rough-and-Tumble, via Mama's Tender Heart" (in Engels). ESPN.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2019. Besoek op 2 Julie 2010.

Eksterne skakels

wysig