Cheryl de la Rey
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cheryl Merle de la Rey is die vise-kanselier en rektor van die Universiteit van Pretoria in Suid-Afrika.[3][4]
Cheryl Merle de la Rey | |
---|---|
Alma mater | Universiteit van Natal[1] Universiteit van Kaapstad[2] |
Beroep | Rektor van die Universiteit van Pretoria |
Lewe
wysigSy het in 1983 'n BA-graad, in 1984 BA-Honneurs en in 1986 'n MA aan die Universiteit van Natal verwerf,[5] sy het daarna in 1999 haar PhD in sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad verwerf.
Sy is in November 2009 as vise-kanselier van UP aangestel, haar voorganger was Calie Pistorius.[6] Sy is 'n gekwalifiseerde sielkundige en was voorheen adjunk-vise-kanselier van die Universiteit van Kaapstad sowel as die Hoof Uitvoerende Beampte van die Raad op Hoër Onderwys (RHO).[7]
Verwysings
wysig- ↑ http://www.whoswhosa.co.za/user/5460 Geargiveer 14 Mei 2010 op Wayback Machine Cheryl de la Rey. Besoek op 1 April 2010
- ↑ http://repository.up.ac.za/handle/2263/14027 Besoek op 21 Januarie 2016
- ↑ http://web.up.ac.za/default.asp?ipkCategoryID%3D12116.
- ↑ http://www.whoswhosa.co.za/user/5460 Geargiveer 14 Mei 2010 op Wayback Machine Prof Cheryl de la Rey. Besoek op 1 April 2010
- ↑ https://docs.google.com/viewer?a=v&q=cache:aPbHk2DHlScJ:www.uct.ac.za/downloads/email/ABBREVIATED_CV_De_la_Rey_final_19072007.pdf+cv+cheryl+de+la+rey&hl=en&gl=za&sig=AHIEtbTg6pY16BkIw4YLk-6Tv_xT-r_FaA ABBREVIATED CV PROFESSOR CHERYL DE LA REY. Besoek op 1 April 2010
- ↑ http://www2.hull.ac.uk/the_university/management_team/vice_chancellor.aspx.
- ↑ http://edulibpretoria.wordpress.com/2009/08/11/dr-cheryl-de-la-rey-appointed-as-new-vice-chancellor-and-principal-of-the-university-of-pretoria/ Dr Cheryl de la Rey appointed as new Vice-Chancellor and Principal of the University of Pretoria. Besoek op 1 April 2010
Eksterne skakels
wysig- Cheryl de la Rey – Who's Who SA Geargiveer 14 Mei 2010 op Wayback Machine