Chevrolet TrailBlazer
Die Chevrolet TrailBlazer is 'n mediumgrootte SNV wat deur die Chevrolet-afdeling van General Motors ontwikkel is en verkoop word.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | General Motors |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte SNV |
Bakstyl | 5-deur sportnutsvoertuig |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf Voorenjin, vierwieldryf |
Platform | GM Theta platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol: 3.6 L 24-klep V6 (Suid-Afrika, Brasilië, Saoedi-Arabië) 4.2 L LL8 I6 5.3 L V8 6.0 L LS2 V8 Diesel: 2.5 L Duramax (110 kW, 350 Nm) 2.8 L Duramax (132 kW, 470 Nm) |
Ratkas | 4-gang 4L60-E outomaties |
Lengte | 4872 mm |
Breedte | 1897 mm |
Hoogte | 1722 tot 1958 mm |
Asafstand | 2870 mm |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |