China Spoorwegingenieurswesekorporasie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die China Spoorwegingenieurswesekorporasie (Chinees: 中国铁路工程总公司) is 'n groot konstruksiemaatskappy in China wat deur die staat besit word. Die maatskappy is onder direkte toesig van die Nasionale Raad van China. Volgens inkomste is dit die grootste konstruksiemaatskappy ter wêreld.[1][2]
China Spoorwegingenieurswesekorporasie 中国铁路工程总公司 | |
Tipe | Staatsmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1950 |
Hoofkantoor | Beijing, Volksrepubliek China |
Sleutelpersone | Shi Dahua (voorsitter) |
Gebied bedien | Volksrepubliek China |
Industrie | Konstruksie |
Produkte | Spoorweë |
Dienste | Spoorweg-infrastruktuur |
Werknemers | ~2 200 000 |
Moedermaatskappy | Chinese regering |
Webwerf | crec.cn |
Verwysings
wysig- ↑ "Global 500" (in Engels). Fortune. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
- ↑ "The Top 225 Global Contractors" (in Engels). Engineering News-Record. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2015. Besoek op 20 April 2014.