Chinese Wikipedia

Chinese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-zh.svg
Chinese Wikipedia's Main Page screenshot zh.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Chinees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 24 Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL zh.wikipedia.org
Lande waar die Chinese Wikipedia die belangrikste weergawe is

Die Chinese Wikipedia is die Chinese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 Oktober 2002 begin. Dit het tans 1 122 925 artikels en is die 14de grootste Wikipedia.

VoorbeeldWysig

Eksterne skakelsWysig