Chloe Dykstra (gebore 15 September 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider-Man 2 (2004), Drag Me to Hell (2009), en InAPPropriate Comedy (2013), en in die televisiereeks There Will Be Brawl (2009).

Chloe Dykstra
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chloe Frances Dykstra
Geboorte 15 September 1988 (1988-09-15) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2004: Spider-Man 2
  • 2006: The Treasure of Painted Forest
  • 2009: Drag Me to Hell
  • 2013: InAPPropriate Comedy
  • 2018: Diminuendo
  • WoW MoM

TelevisiereekseWysig

  • 2009: There Will Be Brawl
  • 2012: 4 Points
  • 2012: COPS: Skyrim
  • 2012: Try This at Home!
  • 2012: Chris Hardwick's All-Star Celebrity Bowling
  • 2013: Heroes of Cosplay
  • 2014: Chaotic Awesome
  • 2014: UCB Presents: Controller Freaks
  • 2015: Nightmares
  • 2015: Pen & Paper & Laser Guns
  • 2016: Super Fun Awesome Party Game Time

TelevisierolprenteWysig

  • 2012: The Destinations of Doctor Who
  • 2012: The Women of Doctor Who
  • 2012: The Timey-Wimey of Doctor Who
  • 2012: The Science of Doctor Who

Video'sWysig

  • 2016: Warcraft IRL

Eksterne skakelsWysig