Chloris (nimf)
In die Griekse mitologie was Chloris Grieks Χλωρίς Chlōrís, van χλωρός chlōrós, wat "groen-geel", "bleekgroen" "bleek" of "vars" beteken, 'n nimf (godin) wat geassosieer is met die lente, blomme en nuwe groei. Sy het vermoedelik in die Elysium gewoon.
Mitologie
wysigChloris is ontvoer deur Zephyrus, die god van die westewind (wat, soos Ovidius self uitwys, 'n parallel was met die verhaal van sy broer Boreas en Orithia ), wat haar, nadat hulle getroud is, verander het in 'n godheid bekend as Flora. Saam het hulle 'n seun, Karpos (vrug) genaamd. Daar word ook gedink dat sy verantwoordelik was vir die transformasies van Adonis, Attis, Krokus, Hyacinthus en Narcissus in blomme.[1]
Beeldgalery
wysig-
Zephyrus en Flora; Antonio Corradini,
-
Chloris van wat se lippe rose ontspring.
-
Chloris en Zephyrus; William-Adolphe Bouguereau
Bronnelys
wysig- Publius Ovidius Naso, Fasti [2]
Verwysings
wysig- ↑ Ovidius, Fasti, 5. 195 ev
- ↑ Engelse vertaling James G. Frazer. Online version at the Topos Text Project.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chloris (nimf).