Chris de Clerq
Chris de Clerq is 'n Suid-Afrikaanse akteur. De Clerq begin sy loopbaan as akteur in 1989 in 'n advertensie in Los Angeles, Kalifornië. Teen 1992 was hy 'n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie as Paul Brink in M-Net se sepie, Egoli: Plek van Goud. Daarna was hy 'n aanbieder op SAUK se tydskrifprogram, Pasella en later op Reise en Soetkyse, 'n reisprogram op kykNET.
Chris de Clerq | |
Geboortenaam | Christiaan de Clerq Esterhuyse |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Webwerf | http://chrisdeclerq.com/ |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Stilte, 2012 as Oom Hans
Verraaiers (Rolprent) Ballade vir Robbie de Wee (Rolprent) Alles wat Mal is (Rolprent) Kamera Ligte Liefde (Rolprent) Seun (Rolprent) Bond of Blood (Rolprent)
- Reise en Soetkyse (aanbieder)
- Pasella (aanbieder)
- Egoli: Plek van Goud as Paul Brink