Christopher Mayer (Amerikaanse akteur)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christopher Mayer (21 Februarie 1954 – 23 Julie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Liar Liar (1997) en in die televisiereekse The Dukes of Hazzard (1979), Glitter (1984), en Xena: Warrior Princess (1995).
Christopher Mayer | |
Geboorte | 21 Februarie 1954 |
---|---|
Sterfte | 23 Julie 2011 (op 57) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1987: Survivor
- 1994: Innocent Adultery
- 1995: East Meets West
- 1996: Hard Time
- 1997: Liar Liar
- 1998: The Hunted
Televisiereekse
wysig- 1979: The Dukes of Hazzard
- 1984: Glitter
- 1995: Xena: Warrior Princess
Televisierolprente
wysig- 1980: Stunts Unlimited
- 1981: Our Family Business