Cinta Laura
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cinta Laura (geb. Cinta Laura Kiehl, Duitsland, 17 Augustus 1993) is 'n Indonesies-Duitse sangeres en kunstenaar.[1] Sy begin haar loopbaan in 2007 met die TV-reeks, Cinderella (Apakah Cinta Hanyalah Mimpi?). Kort daarna tree sy in die 2008-film, Oh Baby op. In 2009 bring sy haar eerste enkelspeler, getiteld Cinta atau Uang, en ook haar eerste album, Cinta Laura uit.[2][3]
Cinta Laura | |
---|---|
Geboortenaam | Cinta Laura Kiehl |
Gebore | 17 Augustus 1993 Quakenbrück (Duitsland) |
Genres | Pop, R&B, elektropop, hiphop |
Beroep(e) | Sanger, model |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2007-hede |
Films
wysig- Oh Baby
- Seleb Kota Jogja (SKJ)
- The Philosophers
TV-programme
wysig- Cinderella (Apakah Cinta Hanyalah Mimpi?)
- Cinta
- I Love You
- Upik Abu dan Laura
- Air Mata Cinta
- Yuk kita sahur
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Cinta Laura (2010)
- Hollywood Dreams (2012)
Enkelspelers
wysig- Cinta Atau Uang (2009)
- Oh Baby (2009)
- Shoot Me (2010)
- Guardian Angel (2010)
- Tulalit (2012)
Verwysings
wysig- ↑ "Cinta Laura". Blogseleb.com. 2007. Besoek op 21 Maart 2011.
- ↑ "Review album Cinta Laura" (in Engels). djwirya.com. 19 Maart 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2011. Besoek op 5 Februarie 2011.
- ↑ "Usung Elektro pop, Cinta Laura Rilis Album Perdana" (in Azerbeidjans). Whatzups.com - Ridho. 15 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2011. Besoek op 2 Januarie 2011.