Cirebon
Cirebon (Indonesies: garnaalrivier) (uitgespreek as Tji-re-bon) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Wes-Java-provinsie.
Cirebon | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Java |
Koördinate | 6 43 S 108 43 E |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 37,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2003) | 277 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 7,376/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Subardi |
Amptelike webwerf | http://www.cirebonkota.go.id |
Kratons (Paleis)
wysig- Kraton Kanoman
- Kraton Kasepuhan
- Kraton Kacerbonin
Burgemeester
wysigNederlands-Indiese tyd:
- J.H. Johan (1921-1926)
- R.A. Schotman (1926-1928)
- J.M. van Oostrom Soede (1929-1934)
- Mr. H.E. Boissevain (1935)
- Mr. C.E.E. Kuntze (1936-1938)
- H. Scheffer (1939-1942)