Clara Williams (3 Mei 1888 – 8 Mei 1928) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Market of Vain Desire (1916) en Carmen of the Klondike (1918).

Clara Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1888-05-03)3 Mei 1888
Sterfte 8 Mei 1928 (op 40)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1914: The Bargain
  • 1915: The Devil
  • 1915: The Italian
  • 1915: The Man from Oregon
  • 1915: The Winged Idol
  • 1916: The Market of Vain Desire
  • 1916: Hell's Hinges
  • 1916: The Corner
  • 1916: Three of Many
  • 1916: The Criminal
  • 1916: The Last Act
  • 1916: Home
  • 1917: Paws of the Bear
  • 1918: Carmen of the Klondike
  • 1918: The One Woman

Eksterne skakelsWysig