Claremont, Pretoria
Claremont is 'n woonbuurt in die noordweste van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en val onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.
Claremont | |
---|---|
Koördinate: 25°43′05″S 28°08′13″O / 25.71806°S 28.13694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,51 km2 (1,36 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 515 |
• Digtheid | 2 141/km2 (5 550/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 82.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.85% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 14.0% |
• Ander | 0.65% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 81.75% |
• Engels | 6.25% |
• Tswana | 2.45% |
• Ander | 6.8% |
Skakelkode | 012 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Claremont". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.