Clayne Crawford
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clayne Crawford (gebore op 20 April 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Walk to Remember (2002), The Baytown Outlaws (2012), en Tinker (2017), en in die televisiereeks Lethal Weapon (2016).
Clayne Crawford | |
Geboortenaam | Joseph "Joey" Crawford |
---|---|
Geboorte | 20 April 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2001: One Blood Planet
- 2002: A Walk to Remember
- 2006: False Prophets
- 2007: On the Doll
- 2007: X's & O's
- 2007: 7-10 Split
- 2009: The Donner Party
- 2010: Kingshighway
- 2010: The Perfect Host
- 2010: Darnell Dawkins: Mouth Guitar Legend
- 2012: The Baytown Outlaws
- 2015: A Fighting Season
- 2015: Convergence
- 2016: While We Were
- 2016: Warrior Road
- 2017: Tinker'
- 2017: Above Ground
Televisiereekse
wysig- 2013: Rectify
- 2016: Lethal Weapon
Televisierolprente
wysig- 2007: The Barnes Brothers
- 2010: All Signs of Death
Video's
wysig- 2002: Swimfan: The Girlfriend from Hell
- 2010: Smokin' Aces 2: Assassins' Ball
- 2010: Ready Aim Fire
- 2010: Smokin' Aces 2: Assassins' Ball - Confessions of an Assassin
- 2010: The Bunker Mentality: Designing the Set
- 2013: N.Y.C. Underground