Clem Beauchamp
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clem Beauchamp (26 Augustus 1898 – 14 November 1992) was 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last of the Mohicans (1936), High Noon (1952), Judgment at Nuremberg (1961), en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963).
Clem Beauchamp | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Vervaardiger en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1925: Paths to Paradise
- 1928: Power
- 1936: The Last of the Mohicans
- 1952: High Noon
- 1961: Judgment at Nuremberg
- 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World