Clemens Kapuuo (16 Maart 1923 – 27 Maart 1978) was 'n Namibiese onderwyser, winkeleienaar, president van die Demokratiese Turnhalle-alliansie, wat nou die Popular Democratic Movement (PDM) genoem word, en leier van die Hereros in Namibië. Kapuuo was een van die hoof teenstanders van die Suid-Afrikaanse heerskappy van sy land, tot sy moord na die Turnhalle Grondwetlike Konferensie.

Clemens Kapuuo
Gebore
Clemens Mutuurunge Kapuuo

(1978-03-27)27 Maart 1978
Ozondjona za Ndjamo, Okahandja Dist.
Sterf27 Maart 1978 (op 55)
Katutura, Windhoek
NasionaliteitVlag van Namibië Namibië
BeroepPolitikus
Politieke partyDemokratiese Turnhalle-alliansie

Biografie

wysig

Clemens Kapuuo was gebore in 1923 by Ozondjona za Ndjamo (Teufelsbach), in die Okahandja-distrik noord van Windhoek en het skoolgegaan in Okahandja in 1931.

Sterfte

wysig
 
Graf van Clemens Kapuuo in Okahandja

Kapuuo was doodgeskiet in Katutura op 27 Maart 1978.[1]

Kapuuo is begrawe langs Hosea Kutako in Okahandja.[2]

Verwysings

wysig
  1. Smith, Yanna (19 Maart 2018). "Remembering Clemens Kapuuo". The Namibian. {{cite news}}: Cite has empty unknown parameter: |dead-url= (hulp)
  2. Defining Moments In History by Jan-Bart Gewald, The Namibian, 26 Februarie 1999