Compiègne
Compiègne [kɔ̃ˈpjɛɲ] is 'n stad in die Noord-Franse département Oise in die administratiewe gewes (région) Picardie, sowat 80 kilometer noord van Parys aan die Oiserivier geleë. Dit is die onderprefektuur van die gelyknamige arrondissement van Oise.
Compiègne | |
---|---|
Die raadsaal van Compiègne | |
Koördinate: 49°24′54″N 2°49′23″O / 49.41500°N 2.82306°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Pikardië |
Département | Oise |
Arrondissement | Compiègne |
Kanton | Compiègne-Nord, Compiègne-Sud-Est, Compiègne-Sud-Ouest |
Regering | |
• Burgemeester | Philippe Marini |
Oppervlak | |
• Totaal | 53,10 km2 (20,50 vk. myl) |
Hoogte | 31–134 m (102–440 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 40 860 |
• Digtheid | 769/km2 (1 990/vk. myl) |
Poskode | 60200 |
Skakelkodes | 60159 |
Webwerf | compiegne.fr |
Compiègne het veral bekendheid verwerf deur die twee wapenstilstande wat Frankryk en Duitsland hier in 1918 en 1940 onderteken het.