Connie Gilchrist
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Connie Gilchrist (6 Februarie 1901 – 3 Maart 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cry 'Havoc' (1943), A Letter to Three Wives (1949), Tripoli (1950), en Auntie Mame (1958).
Connie Gilchrist | |
Geboortenaam | Rose Constance Gilchrist |
---|---|
Geboorte | 6 Februarie 1901 |
Sterfte | 3 Maart 1985 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1917–1969 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1943: Cry 'Havoc'
- 1943: Swing Shift Maisie
- 1949: A Letter to Three Wives
- 1949: The Story of Molly X
- 1950: Tripoli
- 1952: One Big Affair
- 1954: Long John Silver
- 1958: Auntie Mame
Televisiereekse
wysig- 1955: The Adventures of Long John Silver