Conservatoire national des arts et métiers

Conservatoire national des arts et métiers (CNAM) is een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]

Conservatoire national des arts et métiers

Dit is 'n Franse instelling vir hoër onderwys en navorsing by die Parys.

Die skool is in 1794 deur Henri Grégoire gestig.[2]

Verwysings

wysig
  1. "Conservatoire national des arts et métiers". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2022. Besoek op 17 Julie 2022.
  2. Conservatoire National des Arts et Métiers (Cnam)

Eksterne skakels

wysig