Constantine, Algerië
Constantine (Arabies: قسنطينة) is die hoofstad van die Constantine-provinsie, in noordoostelike Algerië. Die stad het 'n bevolking van sowat 448 374 en ongeveer 1 miljoen mense in die metropolitaanse gebied.
Constantine قسنطينة | |
---|---|
Brug in Constantine | |
Koördinate: 36°21′N 6°36′O / 36.350°N 6.600°O | |
Land | Algerië |
Provinsie | Constantine |
Bevolking | |
• Totaal | 448 374 |