Constanze Mozart
Maria Constanze Cäcilia Josepha Johanna Aloysia Mozart (née Weber) (5 Januarie 1762 – 6 Maart 1842) was 'n Oostenrykse sangeres en die vrou van Wolfgang Amadeus Mozart. Sy trou met Mozart in 1782 en sing waarskynlik 'n gedeeltelike opvoering van haar man se mis in C-mineur in 1783. Ná Mozart se dood ondersteun sy haarself en hul twee kinders deur sy werke te publiseer en te laat opvoer. Sy trou in 1809 met die Deense diplomaat Georg Nikolaus Nissen, wat in sy aftrede Mozart se biografie skryf.
Constanze Mozart | |
---|---|
Constanze Mozart in 'n skildery uit 1782 deur haar swaer Joseph Lange | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Maria Constanze Cäcilia Josepha Johanna Aloysia Weber |
Gebore | 5 Januarie 1762 Zell, Heilige Romeinse Ryk |
Sterf | 6 Maart 1842 (op 80) Salzburg, Keiserryk Oostenryk |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Sangeres |
Assosiasies | Wolfgang Amadeus Mozart |
Bronne
wysig- Paul Griffiths. The Penguin Companion to Classical Music
Wikimedia Commons bevat media in verband met Constanze Mozart. |