Cornelis Evertsen die Ouere

Cornelis Evertsen die Ouere (4 Augustus 1610 in Vlissingen – 11 Junie 1666 in die Noordsee) was 'n Nederlandse admiraal gedurende die 17de eeu en het 'n prominente rol gespeel in die Nederlandse vloot se oorloë teen Engeland. Evertsen het in 1666 gesterf in 'n geveg met die Engelse vloot tydens die Vierdaagse Seeslag van die Tweede Engelse Oorlog.

Cornelis Evertsen die Ouere

Evertsen het 14 kinders gehad, onder wie admiraal Cornelis Evertsen die Jongste.

Bronne

wysig
  • Warnsinck, J.C.M. (1938, 1943, 1976): Drie zeventiende-eeuwsche admiraals : Piet Heyn, Witte de With, Jan Evertsen