Cory Booker
Amerikaanse politikus
(Aangestuur vanaf Cory Booker 2020 presidensiële veldtog)
Cory Anthony Booker is 'n Amerikaanse politikus, 'n senator vir New Jersey.[1] Hy is 'n lid van die Demokratiese Party. Sy broer is "Cary Booker II", en sy pa is "Cary Booker".[2] In 1969 neem sy ouers 'n standpunt in teen rassisme deur aan te dring om 'n huis te koop in 'n gebied waar swart mense nie welkom was nie.[3]
Cory Booker | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 27 April 1969 Washington, D.C., Verenigde State |
Politieke party | Demokratiese Party (Verenigde State) |
Handtekening |
Verwysings
wysig- ↑ Christopher Zara (7 September 2013). "Cory Booker, NJ Senate Hopeful And Twitter Phenom, Leaving Waywire?". International Business Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019. Besoek op 10 Februarie 2019.
- ↑ Burke, Caroline (1 Februarie 2019). "Cary Booker, Cory Booker's Brother: 5 Fast Facts to Know". Heavy (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2019. Besoek op 4 Oktober 2019.
- ↑ Joanne Palmer. A love story - Cory Booker talks about growing up in Harrington Park, falling in love with Judaism. Jewish Standard. October 12, 2014
Wikiquote het aanhalings in verband met Cory Booker |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Cory Booker. |