Maak hoofkeuseskerm oop

Courtney Taylor Burness (gebore 8 Oktober 1995) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Thank You for Smoking (2005), Fur: An Imaginary Portrait of Diane Arbus (2006), en Premonition (2007).

Courtney Taylor Burness
Geboorte 8 Oktober 1995 (1995-10-08) (23 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2005: Thank You for Smoking
  • 2006: Fur: An Imaginary Portrait of Diane Arbus
  • 2007: Premonition

TelevisierolprenteWysig

  • 2005: Deal

Video'sWysig

  • 2006: Blue's Biggest Stories

Eksterne skakelsWysig