Cybatar
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cybatar is 'n tegnologiemaatskappy wat sy hoofkwartier in Pretoria, Suid-Afrika het.[1] Die maatskappy is in Oktober 2014 deur Phiwa Nkambule as 'n sosiale netwerk gestig.[2] Dit het sedertdien begin om ander entrepreneurs te befonds en nuwe besighede te ontwikkel.[3]
Cybatar | |
Tipe | Aanlyndienste |
---|---|
Gestig | Oktober 2014 |
Stigter(s) | Phiwa Nkambule |
Hoofkantoor | Pretoria, Suid-Afrika |
Webwerf | https://cybatar.co/ |
In 2015 het die maatskappy Afrika se eerste brandstof-afleweringnetwerk aangekondig.[4][5] In 2016 het hulle met 'n veldtog om gehoorbefondsing (crowdfunding) in te samel van stapel gestuur om studente met studieskuld te help.[6][7][8]
Verwysings
wysig- ↑ "Cybatar, Inc. | Who's Who SA" (in Engels). Whoswho.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ "New Social Network: Cybatar.com Hits the Web – MyPressportal – Free press releases South Africa, RSS" (in Engels). Pressportal.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2018. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ Brendyn Lotz (14 Oktober 2015). "International award in sight for SA app that brings you petrol – htxt.africa" (in Engels). Htxt.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2017. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ "Cybatar FillApp to eliminate the need to go to a filling station | IT News Africa- Africa's Technology News Leader" (in Engels). IT News Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ "FillApp: Africa's First Fuel Delivering Service". Nunnovation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2016. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ Coetzee, Jacques (26 Oktober 2015). "Crowdfunding platform EduFund seeks to save SA students from tuition debt – Ventureburn" (in Engels). Ventureburn.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ Mzekandaba, Simnikiwe. "Crowdfunding to aid #FeesMustFall campaign". ITWeb. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ Lungelo Shezi. "Crowdfunding site launched to help 500 SA students cover tuition fees by end of 2015 – htxt.africa" (in Engels). Htxt.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2017. Besoek op 31 Oktober 2015.