D'Urville Martin
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
D'Urville Martin (11 Februarie 1939 – 28 Mei 1984) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Guess Who's Coming to Dinner (1967), Rosemary's Baby (1968), Boss Nigger (1975), en Disco 9000 (1977).
D'Urville Martin | |
Geboorte | 11 Februarie 1939 |
---|---|
Sterfte | 28 Mei 1984 (op 45) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1967: Guess Who's Coming to Dinner
- 1968: Rosemary's Baby
- 1968: A Time to Sing
- 1970: Watermelon Man
- 1972: The Final Comedown
- 1972: The Legend of Nigger Charley
- 1973: Black Caesar
- 1973: The Soul of Nigger Charley
- 1975: Boss Nigger
- 1975: Dolemite
- 1975: Sheba, Baby
- 1976: Death Journey
- 1977: Disco 9000
Televisierolprente
wysig- 1984: Black Hollywood