DDT
chemiese verbinding
DDT (dichloordifenieltrichlooretaan) is 'n middel, 'n gifstof, wat gebruik word om onder andere vlieë, miere, luise en muskiete dood te maak.[1] Die gebruik van die middel is verbied in baie lande omrede die gifstof vinnig in die voedselketting beland, met tragiese gevolge.
-
DDT is in bokse soos dié verkoop.
-
DDT is teen muskiete gebruik in die VSA, rondom 1958.
-
'n Stuk karton wat in DDT gedoop is, vir binnenshuise gebruik, Australië, 2008.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met DDT. |
- ↑ Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. Perskor-uitgewers. 1981. ISBN 0-628-00138-X