Dado Cavalcanti
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luis Eduardo Barros Cavalcanti (gebore op 9 Julie 1981 in Arcoverde),[1] beter bekend as Dado Cavalcanti, is 'n Brasiliaanse sokkerafrigter wat tans die Paysandu-klub afrig. Hy het baie sukses gehad by Luverdense, Paraná Clube en Mogi Mirim.
Dado Cavalcanti in 2016 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Luis Eduardo Barros Cavalcanti | ||
Gebore | 9 Julie 1981 | ||
Geboorteplek | Arcoverde, Brasilië | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Paysandu | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1998–2000 | Santa Cruz | ||
2000 | Náutico | ||
Spanne bestuur | |||
2006–2008 | Ulbra | ||
2008 | Brazsat | ||
2009–2010 | Santa Cruz | ||
2010–2011 | América-RN | ||
2011 | Central | ||
2011 | Icasa | ||
2012 | Ypiranga | ||
2012 | Luverdense | ||
2013 | Mogi Mirim | ||
2013 | Paraná | ||
2014 | Coritiba | ||
2014 | Ponte Preta | ||
2014 | Náutico | ||
2015 | Ceará | ||
2015– | Paysandu | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Afrigter
wysigSeisoene | Klub | Land | Liga |
---|---|---|---|
2006–2008 | Ulbra | Brasilië | |
2008 | Brazsat | Brasilië | |
2009–2010 | Santa Cruz | Brasilië | |
2011 | América-RN | Brasilië | |
2012 | Luverdense | Brasilië | |
2013 | Mogi Mirim | Brasilië | |
2013 | Paraná Clube | Brasilië | |
2014 | Coritiba | Brasilië | Primeira Divisão |
2014 | Ponte Preta | Brasilië | |
2014 | Náutico | Brasilië | |
2015 | Ceará | Brasilië | |
2015– | Paysandu | Brasilië |
Erelys
wysig- Ulbra
- 1x Rondonia Kampioen (2006 en 2007)
- Brazsat
- 1x Brasília Kampioen (2008)
- Santa Cruz
- 1x Pernambuco Cup (2009)
- Luverdense
- 1x Mato Grosso Kampioen (2012)
Individuele toekennings
wysig- Beste sokkersafrigter in die Pernambuco Liga (2010)
- Beste sokkersafrigter in die São Paulo Liga' (2013)
Verwysings
wysig- ↑ "Dado Cavalcanti no Coxa" (in Portugees). Coritiba-sokkerklub. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2018. Besoek op 2 Februarie 2014.