Dairy Queen is 'n internasionale ketting van kitskosrestaurante wat op 22 Junie 1940 deur John Fremont McCullough in Joliet, Illinois, gestig is. Dairy Queen se spyskaart bestaan meestal uit roomys, hamburgers, hotdogs en hoendergeregte.

Dairy Queen
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 22 Junie 1940
Joliet, Illinois
Hoofkantoor Edina, Minnesota
Liggings4 800 (plaaslike VS, 2014)[1]
SleutelpersoneWarren Buffett
Clayton Lundine
John Gainor (hoofuitvoerendebeampte)
Troy Bader (hoofbedryfsbeampte)
Mark Vinton (hooffinansiëlebeampte)
Barry Westrum (EVP Bemarking)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRestaurante
ProdukteSagte dienste, kitskos, roomys, melkskommels, sondas, hamburgers, hotdogs, hoender, frites, koeldrank, slaaie
Inkomste$2 miljard (2009)[2][3]
MoedermaatskappyBerkshire Hathaway
DivisiesOrange Julius
Karmelkorn
Webwerfdairyqueen.com

Verwysings

wysig
  1. (en) "Dairy Queen CEO: Paying Workers A 'Fair Wage' Helps Us via Think Progress".
  2. Niemela, Jennifer (14 April 2009). "DQ's Q1 same-store sales up 5%". Minneapolis/St. Paul Business Journal (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 21 Februarie 2010.
  3. "Berkshire Hathaway - 2008 Annual Report" (PDF) (in Engels). Berkshire Hathaway. 2008. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2019. Besoek op 19 Junie 2017.

Eksterne skakels

wysig